Willard Wigan is wêreld wyd bekend vir minatuur beeldjies. Dis so klein dit kan nie met die blote oog gesien word nie en pas in ‘n naald se oog. Willard gebruik klein tuisgemaakte gereedskap om die beeldjies te skep en verf dit dan met ‘n haar wat van ‘n huisvlieg se rug afkom. Hy kerf dit van ‘n korreltjie rys, suiker of sand en vat soms maande om te voltooi.
Gaan kyk bietjie die fotos: http://www.telegraph.co.uk/news/picturegalleries/howaboutthat/5505943/Artist–Willard-Wigan-creates-micro-sculptures-that-fit-in-the-eye-of-a-needle.html





Ongelooflike talent!!!! Dankie vir die deel!
Plesier