‘n 38 jarige werklose ou wat ‘chemically castrated’ is, het ‘n fetish vir die ’slippers’. Daar is vreeslik baie fotos op sy selfoon gekryen almal het asem opgehou (al die fotos is van skoolmeisies). Maar gelukkig is die ou nie ‘n standaard “pervert” nie, hy worry nie dat die girls klere áán het nie, solank hulle net hulle Ugg boots aanhet!
‘Ugg boot’ fetish
12/06/2009 by boervrou





Min skoene wat so lekker dra! Veral as die noord-wes tier om die huis se hoek, en die reendruppels klop-klop teen die vensters…