‘n Inboorling van Australië is agter in ‘n sekuriteitswa dood, nadat hy vir vier ure lank vervoer is van Laverton na Kalgoorlie, in temperatuur van 47°C. Daar is geen AC agter in die wa gewees nie (obviously), hy is 600ml water gegee toe hul vertrek, maar hy het nie sy water klaar gedrink voor hy dood is nie.
Hy het van die hitte flou geval agter in die wa en het 3de graadse brandwonde op sy pens gekry. Die vervoermaatskappy is nou in die sop.
http://www.guardian.co.uk/world/2009/jun/14/australia-aborigine-cooked-prison-van





Wonder wat sy oortreding was!
Jou blog lyk cool – jy ken lekker mense ne.
Thanks. Jy weet mos
Word gebraai in die sop? Brandwonde op die pens?
Jy vertel nuus so komies
whahahaha
Solank ek geniet om dit te skryf en jy geniet om dit te lees. So in jou ‘holiday’.