‘n 84 jarige vrou van Jablonowo, in sentraal Poland, het flou geval en haar man het die nooddienste gebel. Die begrafnis-koordineerders het die ‘lyk’ na die lykshuis gevat. Ure later het een van die werkers gesien die sak waarin die ou vrou was beweeg. Die dokter het gesê haar vitale funksies is weer terug en sy is opgeneem in die hospitaal. Sy’s in ‘n ernstige toestand.
Ek sal dink sy is in ‘n ernstige toestand, sy is stokoud en was in ‘n ‘vrieskas’ vir “several hours”.
http://www.telegraph.co.uk/news/newstopics/howaboutthat/5533991/Polish-woman-wakes-up-in-morgue.html





Ag nee!! Boervrou hierdie is natuurlik my grootste vrees!!!
Moet sê ek is ook nogal redelik vreesbevange so iets gebeur met my.
darem nie in die kis wakker geword nie.