Wat ‘n tragedie sonder Coke Zero. Dis smaak soveel beter as die ander dieet koeldrank.
Die gesondheids minister,Jesus Mantilla, sê hulle wil die mense se ‘gesondheid behou’. Bla bla bla oor “ingredients that could be harmful for the individual”.
Daar is bewys dat sodium cyclamate veilig is vir verbruik. Die eintlike kap agter die byl is die “labour and land dispute”.
http://www.guardian.co.uk/world/2009/jun/15/venezuela-bans-coke-zero




