Kyk ma, niks hande!
01/07/2009 by boervrou

Ek dink nét hierdie ou dink dis ok, om jou hemp uit te trek, en trots vir almal te wys hoe lyk jou ‘work of art’.
Posted in mans, ongewoon | Tagged maag, niks hande, ongewoon, pens | 2 Kommentaar
Leave a Reply
Ek glo ek kan ook so lyk.
Sou jy wou? Onthou dit kos baie geld om die vorm presies reg te kry!