29/07/2009 by boervrou
Met komplimente van Vlooi!
Ek weet nie of die hane die henne, of die henne die hane, gaan opdinges nie.
Posted in Snaaks | Tagged Snaaks | 7 Kommentaar
BWAHAHAHA BWAHAHAHA
Net Nederlanders(of Hollanders) kan wegkom met dit!
Maar toe ek dit aanvanklik lees toe dog ek dis een supermeel ding wat jy vir hoenders gee… soos in hulle regtig sterk maak… LOL
Dit is darem maar oulik. Vriendin van my het toe sy in Nederland gebly het by die kieperfokkery gewerk!
devloekwoordin dis darem lekker as mens darem nog ietsie het om oor te lag, veral jou werk!!
[...] ‘n bok oorwinning) en ietsie aan die dames (’n betroubare bron sê hy dink aan plase en hoenderkos). Ek wil ook aan elkeen ‘n gedig opdra die week. Gaan kies sommer jou eie een, en gaan lees [...]
Wat voor een fokkery!
Comments RSS
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Error: Please make sure the Twitter account is public.
Get every new post delivered to your Inbox.
BWAHAHAHA