28/08/2009 by boervrou
Dis ‘violently’ snaaks! Lekker Vrydag en paydag almal.
Posted in Snaaks, Vrydag, ongewoon | Tagged ongewoon, Snaaks, Vrydag | 11 Kommentaar
geeze….vrydag? En ek kom eers op ‘n sondag hier uit! Wel….. Hopenlik het jy ‘n lekker naweek gehad.
Hi Girlie. Baie rustig gewees dankie.
As ek so na daai ou grysaard oppie boot kyk kan ek net sê: There really IS hope for men over 70… Daai hond ‘n inbreker gevang??
LOL Beeps! Ek dink daai boot het seker baie vinnig gevaar!
Ag shame hy’s BAIE lief vir sy vrou. En vir Koos se vrou en Jan se vrou en ….
LOL ;D
Haai BeeBee, dit lyk die hond het die poor fool se voete afgebyt, net die kop is dan oor!
Boervrou, is dit JOU hond? En JOU inbreker??
Haai Nee Daai ding is nie myne nie, en ek praat nie vandie ding wat sit nie!
Snaaks dat daar altyd iemand, iewers met ‘n kamera gereed is.
Daai oomie wat so waai lyk darem baie happie! Tot sy broek staan styf. bwaaaahahahahahaha!!!
Ek wonder wat het in dai ou se kop aangegaan, dit diè foto nou ontstaan het
Comments RSS
Naam (vereisde)
E-mail (will not be published) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.
geeze….vrydag? En ek kom eers op ‘n sondag hier uit!
Wel….. Hopenlik het jy ‘n lekker naweek gehad.
Hi Girlie. Baie rustig gewees dankie.
As ek so na daai ou grysaard oppie boot kyk kan ek net sê: There really IS hope for men over 70…
Daai hond ‘n inbreker gevang??