
‘n 35 jarige vrou met 2 kinders sê vir haar man sy vat hulle hondjie vir ‘n walkie en dan gaan sy vriende ontmoet vir koffie. Soos ou Murphy dit wil hê, vat die man die kinders uit (seker dorp toe) en sien die ou hondjie wat net soos hulle s’n lyk, vasgemaak aan ‘n lamp-paal, begin vir hom blaf.
Obvouisly het die ‘dom’ vrou die hondjie buite ‘n kroeg vasgemaak terwyl sy het haar ‘lover’ karfoefel. Die res is die gewone, man storm in terwyl vrou ‘lover’ hartstogtelik soen …..
Dis plain weg stupid!





Jaaa die waarheid kom altyd uit!
Eish gelukkig gaan stap my vrou nie met die brak nie.Maar die een bewys net dat vroue net so skuldig aan rondneuk is as mans.
EK sou nie so sê nie, ek dink vrouens is ‘dommer’ want hulle het nie so baie oefening soos mans nie!