Vrydag was ons 10e huweliksherdenking. Ons het vir die naweek so bietjie weggesluip van die plaas af.
Oppad terug huis toe, na die hek, het ons die foto geneem van ‘n sebra.
Jy kry wragtig nie nader as dit nie. Hy(of sy) was so amper leeukos! Lekker week vir almal.





Ek reken dan noem ons hom maar stompie?
Stompie it is.
Happy 10 jaar Boerie! Om te dink nie jy of baas van die plaas het mekaar al dood gemaak in die tyd nie! Well done!
Dankie girlie.
Om te dink dat ek nog nie die familie vermoor het nie, is ‘n wonderwerk!
Ja kyk… Ek haal my hoed af…
So hoe lyk dit met ‘n laat-laat lammertjie?
Sit nou net en dink…. jy kon seker nader gewees het – Op Stompie se rug!
Vloekwoordjie die plek is mees amazingste plek! Die wild is sooo mak en so baie, hulle ‘pose’ amper vir die fotos. Reg langs die wildtuin, verblyf goedkoop. Kampe het nie heinig nie!
Ek sou eerder nie op sy rug wou wees nie, ons het leeus ook gekry daar naby…
Kyk bietjie hierna:oulik as jy ‘goeie’ fotos wil neem!
http://www.dailymail.co.uk/news/worldnews/article-1225687/Getting-close-personal-lions-Werribee-Open-Range-Zoo.html
Kom pik ‘n traantjie. Kom wip ‘n woordjie. Kom se koebaai.
http://delliesedinge.wordpress.com/2009/11/18/dont-cry-because-its-over/
Veels geluk liewe maaikie oorlat jy verjaar!
Hoop die dag is vol bederf Boerie… mat BAIE tjoklits en koek en rooikoeldrank!
Ooo, paddatjie hoor sing dit is die sexy boertannie se verjaarsdag!
Beste wense vir ‘n gatskop-lekker jaar!