’n Vrou wat haar en haar minnaar se verhouding wou bekend maak, het meer as R1.5miljoen betaal om groot advertensie borde op te sit en te ‘adverteer’. Die arme swaap is een of ander raadgewer vir Pres.Obama.
The spurned mistress of one of Barack Obama’s top economic advisers has exacted revenge by plastering details of their affair on giant billboard posters across the U.S.
YaVaughnie Wilkins is said to have paid £150,000 to reveal her relationship with Charles Phillips to the world after he went back to his wife.
The posters, which are three storeys high, show Miss Williams and the senior member of the president’s hand-picked Economic Recovery Advisory Board below his initials and a quote saying: ‘You are my soulmate forever.’







What should be important is his economic acumen, not his private life. He had an affair… so what? Does that make him less useful to the economy of America? Just wondering…
Ek stem, maar die *okker moes nie rond foeter terwyl hy getroud was nie!
Ek stem saam, dit ook. Ek word net so kwaad, ook in ons eie land, as daar op mense se swakhede gekonsentreer word en nie op dit wat saakmaak nie… as dit enigsins vir jou sin maak. Byvoorbeeld: Die arme Frans Steyn word nou verdink dat hy gay is. As dit so is, wat het dit met ander mense te doen? Hy is nog steeds ‘n goeie rugbyspeler!
Jys reg! Mense wys ander se foute uit om hulself te laat beter voel.
Ek dink sy is stupid. Jy kan dit verniet op die internet doen, of dalk vir 100 dollar in ‘n koerant. Absolute geldmors as jy my vra. Stupid koei, sy verdien om gedump te word.
Hmmm… wel as sy die geld daarvoor het… by all means…
Die doel was om die ou te verneder. HOekom het sy dit nie eerder op die 6uur nuus gesit nie?
Presies. Iemand so stupid verdien om gedump te word, mens mors nie so met geld nie – daar is kinders wat sonder kos gaan slaap.
Revenge is a dish, better served cold!