Dis nou weird! ‘n Vrou moes haar gogga-borspeld ingee by die grens omdat dit lewendig is en syt nie papiere vir die ‘insek’ nie!
U.S. customs officers stopped a woman on her way into the country because she was wearing a jewel-encrusted beetle as a brooch – and it was alive.
The woman was entering America from Mexico when she was stopped at a border outpost in Brownsville, Texas.
The live insect – which is studded with gemstones and gold – was fastened to her sweater by a gold chain and safety pin but was able to wander on her jumper.
She declared the live insect to officials and said she had bought it in Mexico as a brooch but it was immediately confiscated by pest control.





Huh? Hoe het die arme ding se beentjies al daai goud en goeters rondgedra? Shame!
HI Anna
Ja shame ek dink dis vreeslik swaar! Gelukkig het die diere-regte komissie van Amerika nie daarvan gehoor nie!
Ai Boervrou, dankie vir ‘n stukkie lekker lees. Dit was nou pret of soos die spreekwoord lui: ” Hoe meer dae, hoe meer dinge.” Wat die ou mensdom darem nie alles sal uitdink nie.
En wat hulle sal doen om geld te maak,ai!
Party mense is obviously harder deur die windmeul gebliksem as ander. *skud net my kop*
Ek sou die tor so skiet (met my vinger) dat hy da trek, niks loop oor my nie!
Ek dink dis nogal wreed
Yeee Girlie! Dis my aim: ‘weird and wonderfull’!