Die boervrou is van Limpopo. Hier gebeur dinge ook maar, met rukke en stote, soos orals. Tog is dit VERSEKER die mooiste plek in Suid Afrika.
Ek het 3 girls in die laerskool en ‘n baba bul. Eks ‘n “homemaker” wat dit haat om te kook en te stryk. Tog word dit wonderbaarlik gedoen.
My gunsteling sêding, wat ek die kids probeer leer is: As jy nie iets mooi vir iemand kan sê nie, bly stil.
As ek jou grief laat my weet.





Aangename kennis Boervrou
Yes yes boervroutjie,mag jy nog 10 kry, die land het dit nodig.lekka blog:)
Boervrou, jy moet daai rooi trekkertjie gou af betaal. Hoekom so min die laaste tyd?
Hi “vloekwoordjie”, ou boerbulletjie wil nie in aand slaap nie. Ons almal is op ons laaste senuwee. As ek lees wil ek aan die slaap raak. Maar ek sal die naweek probeer…om nie aan die slaap te raak nie.
Vir Bulletjie….’n lepeltjie Stopaine. Werk soos ‘n bom Boervrou. Soos ‘n bom!
Kyk wie spoor ek nou op!!
Ook 4 – net eers die versie, toe drie bulle!!
Ok in L-ImPawPaw
En ook op ‘n plaas!!!
Bly ek het jou ontdek, sal nog gereeld (soms) kom inloer – pa en kinders raas oor ek so op die net boer, pleks van in die groentetuin…..
Ek moet saam stem… Sekere dele van Limpopo is mooi!
Genotryk. Hou jou dop.
Gegroet