Weirdo van die week het probeer om ‘n rekord op te stel vir die langste advertensie aanlyn, wat seker ok is. Die weird gedeelte is nie wat hy doen nie,maar waarmee…
David Sheath said: “I broke up with my girlfriend and thought this would be a great way to get through it. Sheath is making a Guinness World Record attempt by hand-painting his entire car (Fiat 500) in pink nail polish.
David Sheath, a former semi-professional footballer, used 131 bottles of pink nail polish to turn a brand new Fiat 500 into a glossy vision of fuchsia.
The 28-year-old lived and slept in a special studio where he completed the mammoth task, which began last Thursday and lasted four days, two hours and two minutes. The gruelling challenge was broadcast over the internet via webcam.
Mr Sheath is now waiting to hear back from judges at the Guinness Book of World Records to confirm his non-stop viral as the longest online advert ever.
Die dude het te veel tyd, wragtig, weet hy hoe duur naellak is? 😯
Hi Mannetjie. Nee, hy het seker daai cheap gemors gebruik wat jy by die sjinese winkels koop!
Nice paintjob dude, maar regtig get a life or get laid.
Jy hoor mos sy girl het hom gelos! Hy soek nou sy stukkie om te karfoefel mee. 🙂 Wat party mense nie vir ‘n bietjie aandag sal doen nie.
Hel, ek het nou al van weird maniere gehoor om oor ‘n break-up te kom 😆
Ek wonder wat het hy geadverteer… die kat of die naellak… of dalk homself?
..ag fok toggie… die KAR.
Jy slaan daai spyker op SY kop. Ek dink hys bietjie lonely, en soek nou TLC.
Ek dink dis nogal cool
die ou of die kar?
Ek bedoel dis nogal ‘n cool manier om oor ‘n ding te kom, en dan stel jy sommer ‘n world record ook op 😉
OOOOooo nou verstaan ek!
Moet seker die kar wees, want gin man wat ek dink is cool loop met cutex rond nie…
Swart naellak?
Lui dit ‘n klokkie?
😳
…ek was jonk, mkay? En, nê, as mens jink is, dan doen jy snaakse goeters nê, en dis hoekom ons nooit ons ou skool kiekies vir ander wil wys nie
Lmga!
Sjoe…. ek laaik daai barbie piek vrek baie! 🙂
Barbie pienk? Ek dink dit is eerder ‘n skakering nader aan hoerpienk.
Mmm, miskien is hier ‘n verskuilde boodskap vir sy ex in?
Lyk nog steeds meer Barbie… You see… she is every girl’s hero… She’s got everything….
Dalk voel hy soos Ken… Sy is tien teen een weg met als…
LOL, ja sy moes eerder pers gedra het, pienk is nie sy kleur nie. As sy pers gedra het was sy nie ‘n ex nie…
Excuse me Girlfromdasuburbia, BUT, Barbie was MY hero ook!!! 😈
Het hiedie week nie ‘n nuwe weirdo nie?
Nie so haaastig nie! More is nog ‘n dag. Iemand meer weird as die knaap maak dalk sy opwagting
Knock…. Knock !!!!! 😐
En… het hierdie week nie ‘n nuwe weirdo nie?