Kyk dit is nie my beste nie, ek moet bieg die wete dat iemand gaan sien hoe my skrif lyk het my dit 3 keer laat oor doen!
Hiermee tag ek dan vir Retha, Wipneus, Rosalind, Skoor en NetJane
16/07/2009 deur boervrou
Kyk dit is nie my beste nie, ek moet bieg die wete dat iemand gaan sien hoe my skrif lyk het my dit 3 keer laat oor doen!
Hiermee tag ek dan vir Retha, Wipneus, Rosalind, Skoor en NetJane
Daar’s hy! Thanx man! Dis nie so erg nie! Ek wonder net of iemand iets kan lees in die handskrifte?
Dankie vir jou en A3. Dis interessant. Vir my gaan hulle seker sê: Die vrou mors haar tyd op die net! 🙂
BV
Dit is nogal ‘n netjiese handskriffie wat jy het. Jy sukkel verseker nie daarmee om jou handskrif later te ontleed nie.
Wat moet ek doen??
Great! Ek dink hierdie exercise was toe heel pynloos.
As super-ontleeder-2009 lees ek dus…. (in jou handskrif)
* Jy het ‘n oog vir detail en is die tipe wat in ‘n vertrek instap en as die skildery skeef hang dit jou gaan pla (Weet nie of jy dit sal regskuif nie 😉 )
* Jy is ongelooflik Netjies en as iets uit sy plek, al is dit nie in jou eie plek nie dan voel die deurmekaar sommer soos chaos
* Jy is ook ‘n grily-girl wat van girl stuff hou.
* Jy het ‘n klein ou hartjie maar wil graag kwaai voorkom?
3 uit 4 girl!!
Hmmmm…. nou watter een het ek verkeerd?
Dankie vir die tag – ek speel saam!
Netjiese handskrif wat jy het…
My huiswerk is gedoen…
Ek wag vir daai Girl in die Subs en vir jou Boervrou…my huiswerk is gedoen.
ha, boervrou… jy’t ‘n juffrou-handskrif 😛